Thursday 24 March 2016

Pieter Mulder

Pieter Mulder, adjunkminister van
landbou, bosbou en visserye, in die
bres getree oor ’n omstrede uitlating
van Mulder vroeër vanjaar in die
parlement.
Nafu is een van die vernaamste
organisasies wat na die belange van
opkomende swart kommersiële boere
omsien.
Mnr. Motsepe Matlala, president
van Nafu, het op ’n mediakonferensie
in Pretoria gesê swart opkomende
boere kan baie by Afrikaner-boere
leer – onder meer oor die rol wat
koöperasies in die sukses van dié
boere gespeel het.
“Ons moet mekaar help om die
nasie te voed.”

For a free directory entry go to:For your free directory entry.

No comments:

Post a Comment

The designers of this site hereby absolve themselves of any liability of the content placed on this site by users. We will attempt to moderate but any oversights will be the responsibility of the various authors.