Thursday 26 November 2015

Hannes Maree

Die WRSA gee jaarliks erkenning aan vier wildboere wat ’n uitmuntende bydrae tot die wildbedryf as grondeienaar of bestuurder van ’n wildsplaas gelewer het. Ellalien se bestuurstrategie en ontwikkeling van Romaco Ranch in die Waterbergdistrik is ’n voorbeeld vir wildboere landwyd en dien as motivering om so doeltreffend as moontlik te boer. Sy is ook nou betrokke by die ontwikkeling van die wildbedryf en is ’n aktiewe lid van WRSA.

Frans Schutte van Cottondale Game Ranch het die topprys in die kategorie biodiversiteit ontvang, Hanno van Rensburg het uitgeblink in die kategorie groen ekonomie en Hannes Maree is as Wildteler van die Jaar aangewys.

’n Uitgesoekt

No comments:

Post a Comment

The designers of this site hereby absolve themselves of any liability of the content placed on this site by users. We will attempt to moderate but any oversights will be the responsibility of the various authors.